Utu-hengal | ||
![]() | ||
Utu-Hengal, koning van die Sumeriese stad Uruk, bid vir oorwinning teen die Goetese koning Tirigan. 19de-eeuse illustrasie. | ||
Bewind | c. 2119-2112 v.C. | |
Voorganger | Tirigan (Goetese Dinastie) Nam-mahani (Tweede Dinastie van Lagasj) | |
Opvolger | Ur-Nammu | |
Koningshuis | Vyfde Dinastie van Uruk |
Utu-hengal of Oetoe-hengal (𒀭𒌓𒃶𒅅, Dutu-ḫe2-ŋal2; ook onder andere genoem Utu-hegal en Utu-Khegal) was een van die eerste inheemse konings van Sumer ná eeue van Akkadiese en Goetese heerskappy, en het aanleiding gegee tot die stigting van die Derde Dinastie van Ur deur sy skoonseun, Ur-Nammu. In sy inskripsies is hy amptelik "koning van Uruk" genoem en daarom word hy beskou as die stigter en enigste lid van die Vyfde Dinastie van Uruk (Uruk V).[1][2]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search