Uusimaa

Uudenmaan maakunta (Fins)
Landskapet Nyland (Sweeds)
Wapen Kaart
Wapen Ligging in Finland
Basiese gegewens
Land: Finland
Provinsie: Suid-Finland
Munisipaliteite: 24
Hoofstad: Helsinki
Oppervlak: 6 770 km²
waarvan land: 6 371 km²
Bevolking: 1 600 131 (30 September 2014)
Bevolkingsdigte: 251,2 inwoners per km²

Uusimaa [ˈuːsimɑː] (Sweeds Nyland [ˈnyːland]) is een van Finland se twintig administratiewe landskappe. Uusimaa maak tans deel uit van die provinsie Suid-Finland; die vroeëre provinsie Uusimaa met die landskappe Uusimaa en Oos-Uusimaa en die westelike gedeelte van die landskap Kymenlaakso is as gevolg van die administratiewe hervormings van die jaar 1997 ontbind.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search