Valencia, Spanje

ValenciaValència

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Spanje Spanje
 Administratiewe gewes Valencia
 Provinsie Valencia
 Koördinate 39°28′N 0°22′W / 39.467°N 0.367°W / 39.467; -0.367
 Stigting 138 v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 134,65 vk km
 Hoogte bo seevlak 15 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2021) 789 744
 - Bevolkingsdigtheid 5 865,16/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester María José Catalá
(PP)
 Amptelike webwerf valencia.es

Valencia (Spaans: [baˈlenθja], ) of València (Katalaans/Valensiaans: [vaˈlensia]) is die derde grootste stad in SpanjeMadrid en Barcelona. Valencia is ook 'n hawestad aan die ooskus van Spanje en aan die Middellandse See geleë. Valencia is die hoofstad van die Outonome Gemeenskap Valencia en die provinsie Valencia. Die bevolking van Valencia staan volgens 'n skatting van 2021 op 789 744. Die burgemeester van Valencia is María José Catalá.

Valencia se stadsaal

Valencia het 'n Mediterreense klimaat met warm droë somers en matige winters.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search