Venda (taal)

Hierdie artikel handel oor die Vendataal. Vir die etniese groep van Suid-Afrika, sien Vendas.
Venda
TshiVenḓa
Gepraat in: Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe 
Gebied: Limpopo, Gauteng
Totale sprekers: 1,3 miljoen (moedertaal, 2011)[1]
1,7 miljoen (tweede taal in Suid-Afrika, 2002)[2]
Taalfamilie: Niger-Kongo
 Atlanties-Kongo
  Volta-Kongo
   Benue-Kongo
    Bantoïed
     Suidelike Bantoïed
      Bantoetale
       Suidelike Bantoetale
        Venda 
Skrifstelsel: Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
Gereguleer deur: Pan-Suid-Afrikaanse Taalraad
Taalkodes
ISO 639-1: ve
ISO 639-2: ven
ISO 639-3: ven
Suid-Afrikaanse distrikte met 'n meerderheid van Vendataliges in 2011:
██ 0–20% ██ 20–40% ██ 40–60%
██ 60–80% ██ 80–100%

Geografiese verspreiding van Venda in Suid-Afrika ná bevolkingsdigtheid per vierkante kilometer in 2011:
██ <1 /km² ██ 1–3 /km² ██ 3–10 /km² ██ 10–30 /km² ██ 30–100 /km²
██ 100–300 /km² ██ 300–1000 /km² ██ 1000–3000 /km² ██ >3000 /km²

Die taal Venda (TshiVenḓa in Venda) is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur sowat 1,3 miljoen as moedertaal gepraat (2011-sensus), hoofsaaklik Vendas. Venda word ook deur ongeveer 84 000 in Zimbabwe gepraat, waar dit 'n amptelike taal is. Dit vorm deel van die Bantoetaalfamilie.

Dialekte sluit Phani en Tavha-tsindi in.

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Venda" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Junie 2020. Besoek op 21 Januarie 2016.
  2. (en) Webb, Vic. 2002. "Language in South Africa: the role of language in national transformation, reconstruction and development." Impact: Studies in language and society, 14:78

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search