Venus van Willendorf

Venus van Willendorf

Die Venus van Willendorf is 'n 11,1 sentimeter hoë Venusbeeldjie wat na raming ongeveer 25 000-30 000 jaar gelede gemaak is.[1][2] Dit is op 7 Augustus 1908 gevind deur 'n werker genaamd Johann Veran[3] of Josef Veram[4] tydens opgrawings wat deur argeoloë Josef Szombathy, Hugo Obermaier en Josef Bayer by 'n Paleolitiese terrein naby Willendorf, 'n dorpie in Neder-Oostenryk gedoen is.[5][6] Dit is gekerf uit 'n olitiese kalksteen wat nie plaaslik in die area is nie, en met rooi oker getint. Die beeldjie is nou in die Natuurhistoriese Museum in Wene, Oostenryk. [7]

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Weiser
  2. Weber, G.W.; Lukeneder, A.; Harzhauser, M. (28 Februarie 2022). "The microstructure and origin of the Venus of Willendorf". Scientific Reports. Nature. 12 (2926). doi:10.1038/s41598-022-06799-z.
  3. Antl-Weiser, Walpurga. "The anthropomorphic figurines from Willendorf" (PDF). Wissenschaftliche Mitteilungen Niederösterreichisches Landesmuseum. 19: 19–30. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 21 Oktober 2014. Besoek op 24 Desember 2012.
  4. Bibby, Geoffrey (1956). The Testimony of the Spade. New York: Alfred A. Knoff. p. 139.
  5. Venus of Willendorf Geargiveer 27 September 2007 op Wayback Machine Christopher L. C. E. Witcombe, 2003.
  6. John J Reich; Lawrence Cunningham (2013) Culture and Values: A Survey of the Humanities, 8th Ed., Andover, Belmont, CA ISBN 978-1-133-95122-3
  7. Witcombe, Christopher (2003) Venus of Willendorf Geargiveer 3 April 2004 op Wayback Machine, besoek in 2008

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search