Verdrag van Parys (1856), tussen die Ottomaanse Ryk, Frankryk, Groot-Brittanje en Sardinië aan die een kant en Rusland aan die ander kant as gevolg van die Krimoorlog;
Verdrag van Parys (1951), Verdrag tot stigting van die Europese Gemeenskap van Steenkool en Staal tussen België, Italië, Luxemburg, Frankryk, Nederland en Wes-Duitsland.
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys.