Vette sluit 'n groot groep organiese materie in wat ook in die mens se normale dieet voorkom.
Struktuurformule van 'n trigliseried. 1. Die blou vetsuurketting is versadig: dit bevat geen dubbele of drievoudige bindings nie. 2. Die groen en rooi vetsuurkettings is onderskydelik enkelvoudig en drievoudig onversadig, met alle dubbelbindinge in die cis-konfigurasie. 3. In swart is 'n veresterde gliserol herkenbaar.