Vierde Weg

Die Vierde Weg fokus op 'n nuwe manier van lewe. Die leëring fokus op innerlike ontwikkeling binne die alledaagse konteks waarbinne 'n mens lewe. Die rigting het ontstaan deur die leringe van George Ivanovitch Gurdjieff (1866-1949). Gurdjieff se lering is veral gewild gemaak deur P.D. Ouspensky, 'n student van Gurdjieff, in sy boek: "In Search of the Miraculous". Gurdjieff het sy lering opgesom in die boek: "Beelzebub's tales to his grandson"


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search