Virginia

Virginia
Virginia is in Vrystaat
Virginia
Virginia
 Virginia se ligging in Vrystaat
Koördinate: 28°6′23″S 26°51′44″O / 28.10639°S 26.86222°O / -28.10639; 26.86222
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikLejweleputswa
MunisipaliteitMatjhabeng
Stigting1954
Oppervlak
 • Totaal74,11 km2 (28,61 vk. myl)
Hoogte
1 316 m (4 318 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal21 846
 • Digtheid295/km2 (760/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense29.7%
 • Indiërs/Asiërs0.8%
 • Bruin mense1.6%
 • Swart mense67.6%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Sotho 42.4%
 • Afrikaans 32.0%
 • Xhosa 10.4%
 • Engels 5.5%
 • Ander 9.7%
Poskode (strate)
9430
Poskode (posbusse)
9430
Skakelkode057

Virginia is 'n goudmyndorp in die Vrystaat, in Suid-Afrika.[2] Die dorp lê 140 km noordoos van Bloemfontein en 20 km suid van Welkom en is deel van die Vrystaatse Goudveld. In 2011 het die dorp en die township Meloding saam 'n bevolking van 66 208 gehad.[1]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Hoofplek Virginia". Sensus 2011.
  2. Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search