Vis

Visse
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklasse

Beenvisse
Kraakbeenvisse

Onderwater video van visse wat gevoer word.
'n Vlieënde vis.
Green Highlander is 'n kunsvlieg wat goed werk vir salm.

'n Vis is 'n waterlewende gewerwelde (Latyn: vertebrata) dier met kieue. Die meeste visse is koudbloedig. Daar bestaan meer as 32 000 verskillende spesies visse in die wêreld. Vis is 'n belangrike bron van proteïen in die dieet van die mens.[1] Teen 2001 is vis na raming deur 1 miljard mense as hoofproteïenbron verbruik.[1]

  1. 1,0 1,1 "Gedeeltelike beskrywing van bakterieë in die SVK van Haliotis midae, met die fokus op potensiële probiotika" (Akademiese artikel). LitNet Akademies. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Junie 2017. Besoek op 21 Mei 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search