Vlag van Belize

Vlag van Belize
Vlag van Belize
Vlag van Belize
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 21 September 1981
Ontwerp ’n Vertikale tweekleur in drie bane van rooi, blou en rooi met die land se wapenskild op ’n wit skyf in die blou baan.

Die nasionale vlag van Belize is op 21 September 1981 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n vertikale tweekleur in drie bane in (van bo na onder) rooi, blou en rooi. Die blou baan is heelwat breër as die rooi bane en in die middel daarvan is ’n wit skryf met die wapenskild van Belize.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search