Vlag van Colombia

Vlag van Colombia
Vlag van Colombia
Vlag van Colombia
Bynaam (es) Tricolor Nacional
(af) Nasionale Driekleur
Gebruik Nasionale vlag en Staatsvaandel Nasionale vlag en staatsvaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 26 November 1861[1]
Ontwerp ’n Horisontale driekleur in geel, blou en rooi.
Wisselvormvlag van Colombia
Wisselvormvlag van Colombia
Gebruik Burgerlike vaandel Burgerlike vaandel
Verhouding 2:3
Ontwerp ’n Horisontale driekleur in geel, blou en rooi met ’n blou ovaal skyf met ’n rooi fraiing en wit agtpuntige ster in die middel.
Wisselvormvlag van Colombia
Wisselvormvlag van Colombia
Gebruik Vlootvaandel Vlootvaandel
Verhouding 2:3
Ontwerp ’n Horisontale driekleur in geel, blou en rooi met die land se wapenskild in die middel.

Die nasionale vlag van Colombia is op 26 November 1861 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie horisontale bane in geel bo, blou in die middel en rooi onder. Die ontwerp van die vlag is baie soortgelyk aan dié van Ecuador en Venezuela wat ook voormalige samestellende gebiede van Groot-Colombia is. Al drie vlae is gebaseer op ’n voorstel van die Venezolaanse generaal Francisco de Midanda wat in 1811 deur Venezuela aanvaar is en later deur Groot-Colombia met ’n paar verstellings.

  1. "Colombia" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Julie 2019. Besoek op 21 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search