Vlag van Djiboeti

Vlag van Djiboeti
Vlag van Djiboeti
Vlag van Djiboeti
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 4:7
Goedgekeur 27 Junie 1977
Ontwerp ’n Wit driehoek aan die vlagpaalkant met ’n rooi ster, twee ewe breë bane in ligblou en groen aan die wapperkant.

Die nasionale vlag van Djiboeti is op 27 Junie 1977 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n wit driehoek aan die vlagpaalkant met ’n rooi vyfpuntige ster daarin; die wapperkant is horisontaal in die helfte gedeel met ’n ligblou baan bo en ’n groen baan onder.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search