Vlag van Dominica

Vlag van Dominica
Vlag van Dominica
Vlag van Dominica
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur Eerste ontwerp: 3 November 1978
Huidige vorm: 1990
Ontwerp ’n Groen vlag met ’n swart, wit en geel Sint Joriskruis en ’n rooi skyf met ’n papegaai en tien sterre.
Ontwerp deur Alwin Bully[1]

Die nasionale vlag van Dominica is op 3 November 1978 amptelik in gebruik geneem met klein wysigings in 1981, 1988 en 1990. Die vlag vertoon ’n groen baan met ’n Sint Joriskruis in geel, swart en wit en ’n rooi skyf met ’n papegaai wat in die rigting van die vlagpaal kyk en tien groen sterre rondom die papegaai.

  1. "Dominica" (html) (in Engels). fotw.net. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Desember 2017. Besoek op 22 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search