Vlag van Egipte

Vlag van Egipte
Vlag van Egipte
Vlag van Egipte
Gebruik Burgerlike- en staatsvlag en vaandel Burgerlike en staatsvlag en -vaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 4 Oktober 1984
Ontwerp Drie gelyke horisontale bane van rooi, wit en swart met die Egiptiese wapenskild in die middel van die vlag.
Wisselvormvlag van Egipte
Wisselvormvlag van Egipte
Gebruik Oorlogsvlag Oorlogsvlag
Verhouding 2:3
Ontwerp Die Egiptiese nasionale vlag met twee gekruisde swaarde in die skildhoek.
Wisselvormvlag van Egipte
Wisselvormvlag van Egipte
Gebruik Vlootvaandel Vlootvaandel
Verhouding 2:3
Ontwerp Die Egiptiese nasionale vlag met twee gekruisde ankers in die skildhoek.
Wisselvormvlag van Egipte
Wisselvormvlag van Egipte
Bynaam Presidentsvlag van Egipte
Verhouding 2:3
Ontwerp Nasionale vlag met goud, Saladins Adelaar in die middel van die vlag

Die nasionale vlag van die Egipte (Egiptiese Arabies: علم مصر, [ˈʕælæm ˈmɑsˤɾ]) is op 4 Oktober 1984 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale driekleur van drie gelyke bane van rooi, wit en swart (wat ook die Pan-Arabiese kleure is) en dateer so ver terug as die Egiptiese Revolusie van 1952. In die middel van die wit baan is die Egiptiese wapenskild.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search