Vlag van Ekwatoriaal-Guinee

Vlag van Ekwatoriaal-Guinee
Vlag van Ekwatoriaal-Guinee
Vlag van Ekwatoriaal-Guinee
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 21 Augustus 1979
Ontwerp ’n Blou driehoek aan die vlagpaalkant met drie ewe breë bane in groen, wit en rooi aan die wapperkant met die wapenskild in die middel van die vlag.

Die nasionale vlag van die Ekwatoriaal-Guinee is op 21 Augustus 1979 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou driehoek teen die vlagpaal met drie ewe wye bane aan die wapperkant in (van bo na onder) groen, wit en rooi met die wapenskild van Ekwatoriaal-Guinee in die middel van die wit baan.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search