Vlag van Guadeloupe

Vlag van Guadeloupe
Vlag van Guadeloupe
Vlag van Guadeloupe
Verhouding 2:3
Ontwerp Twee horisontale bane waarvan die boonste blou baan drie Fleur-de-Lis bevat en die onderste rooi baan ’n geel son met suikerriet daar agter.

Die Franse oorsese gebied Guadeloupe het geen amptelike vlag nie en gebruik die vlag van Frankryk as vlag. Die eiland het wel, soos die ander Franse oorsese gebied in die Karibiese See, Martinique ’n eie onderskeidende vlag. Die vlag is in twee horisontale bane met die boonste blou baan wat een derde van die vlag beslaan. In die blou baan is drie Fleur-de-Lis eweredig gespasiëer en in die rooi baan is ’n geel son in die middel met suikerriet daar agter.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search