Vlag van Guam

Vlag van Guam
Vlag van Guam
Vlag van Guam
Gebruik Staats- en Oorlogsvlag en Staats- en Vlootvaandel Staats- en oorlogsvlag en staats- en vlootvaandel
Verhouding 22:41
Goedgekeur 9 Februarie 1948[1]
Ontwerp ’n Enkele blou baan met rooi fraiings reg rondom en die wapenskild, ook met ’n rooi fraiing, in die middel van die vlag.
Ontwerp deur Helen L. Paul

Die vlag van Guam is op 9 Februarie 1948 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n enkele blou baan met rooi fraiings reg rondom en die wapenskild, ook met ’n rooi fraiing, in die middel van die vlag.

  1. "Vlag van Guam" (in Engels). Maps of World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 21 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search