Vlag van Guinee-Bissau

Vlag van Guinee-Bissau
Vlag van Guinee-Bissau
Vlag van Guinee-Bissau
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 24 September 1973
Ontwerp ’n Driekleur met ’n vertikale rooi baan aan die vlagpaalkant met ’n swart ster in die middel en twee horisontale bane in geel en groen aan die wapperkant.

Die nasionale vlag van Guinee-Bissau is op 24 September 1973 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n driekleur met ’n vertikale rooi baan aan die vlagpaalkant met ’n swart vyfpuntige ster in die middel daarvan en twee ewe wye horisontale bane in geel (bo) en groen (onder) aan die wapperkant.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search