Vlag van Honduras

Vlag van Honduras
Vlag van Honduras
Vlag van Honduras
Gebruik Nasionale vlag en Burgerlike- en Staatsvaandel Nasionale vlag en burgerlike- en staatsvaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 9 Januarie 1866
Ontwerp Drie horisontale bane in blou, wit en blou met vyf blou sterre in die middel van die wit baan.
Wisselvormvlag van Honduras
Wisselvormvlag van Honduras
Gebruik Vlootvaandel Vlootvaandel
Verhouding 1:2
Ontwerp Drie horisontale bane in blou, wit en blou met die landswapen in die middel van die wit baan.

Die nasionale vlag van Honduras is op 9 Januarie 1866 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie ewe wye horisontale bane in (van bo na onder) blou, wit en blou met vyf blou vyfpuntige sterre in die wit baan.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search