Vlag van Jemen

Vlag van Jemen
Vlag van Jemen
Vlag van Jemen
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 22 Mei 1990[1]
Ontwerp Drie horisontale bane in rooi, wit en swart van bo na onder.

Die nasionale vlag van Jemen is op 22 Mei 1990 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie horisontale bane in rooi, wit en swart van bo na onder.

  1. "Jemen" (in Engels). Flags of the World. 30 November 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Oktober 1999. Besoek op 27 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search