Vlag van Kambodja

Vlag van Kambodja
Vlag van Kambodja
Vlag van Kambodja
Bynaam (kh) ទង់ជាតិកម្ពុជា Tung-Cheat
(af) Nasionale vlag
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 24 September 1993[1]
Ontwerp Drie horisontale bane in blou, rooi en blou met die Angkor Wat in wit in die middel van die rooi baan.

Die nasionale vlag van Kambodja (Khmer: ទង់ជាតិ កម្ពុជា, Tung-Cheat, letterlik: "Nasionale vlag") is op 24 September 1993 amptelik in gebruik geneem. Kambodja het hierdie ontwerp van die nasionale vlag tussen 1948 en 1970 gebruik en weer in 1993 die vlag aanvaar.

  1. "Kambodja" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2019. Besoek op 27 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search