Vlag van Kiribati

Vlag van Kiribati
Vlag van Kiribati
Vlag van Kiribati
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 12 Julie 1979[1]
Ontwerp ’n Horisontale tweekleur in rooi met ’n geel fregatvoël oor ’n opkomende son met 17 reguit en golwende strale; en blou met drie horisontale golwende wit bane.

Die nasionale vlag van Kiribati is op 12 Julie 1979 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale tweekleur in rooi met ’n geel fregatvoël oor ’n opkomende son met 19 reguit en golwende strale; en blou met drie horisontale golwende wit bane.

  1. "Kiribati" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 15 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search