Vlag van Kuba

Vlag van Kuba
Vlag van Kuba
Vlag van Kuba
Bynaam (es) La Estrella Solitaria
(af) Die Eensame Ster
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 20 Mei 1902
Ontwerp ’n Rooi droehoek met ’n wit ster aan die vlagpaalkant met vyf afwisselende horisontale bane in blou en wit op die wapperkant.
Ontwerp deur Narciso López
Wisselvormvlag van Kuba
Wisselvormvlag van Kuba
Gebruik Ander Ander
Verhouding 2:3
Ontwerp Twee horisontale bane waarvan die onderste blou is en die boonste in twee gedeel is met die skildhoek rooi met ’n wit ster en wit op die wapperkant.

Die nasionale vlag van Kuba is op 20 Mei 1902 amptelik in gebruik geneem.[1][2] Die vlag vertoon ’n rooi gelykbenige driehoek aan die vlagpaalkant met ’n vyfpuntige wit ster in die middel van die driehoek en vyf horisontale bane in blou en wit afwisselend op die wapperkant.

  1. (en) "flag of Cuba". Encyclopædia Britannica. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2019. Besoek op 22 Mei 2019.
  2. (en) "History of Cuban flag and emblems". cubaflags.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2019. Besoek op 22 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search