Gebruik | Burgerlike- en Staatsvlag |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 14 Maart 1995 |
Ontwerp | ’n Eenvoudige blou vlag met die stadswapen in die middel. |
Die vlag van Melilla, ’n Spaanse enklawe in Noord-Afrika, is op 14 Maart 1995 amptelik in gebruik geneem. Die vlag is ’n blou baan met die stadswapen in die middel van die vlag.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search