Vlag van Mosambiek

Vlag van Mosambiek
Vlag van Mosambiek
Vlag van Mosambiek
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 1 Mei 1983
Ontwerp ’n Rooi driehoek aan die vlagpaalkant met ’n geweer, skoffel, boek en ster motief en ’n horisontale driekleur in groen, swart en geel met wit fraaiings aan die wapperkant.

Die nasionale vlag van Mosambiek is op 1 Mei 1983 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n rooi driehoek met ’n AK-47, skoffel, boek en geel vyfpuntige ster as motief. Aan die wapperkant is drie ewe wye bane in (van bo na onder) groen, swart en geel met wit fraaings langs die swart baan.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search