Vlag van Niger

Vlag van Niger
Vlag van Niger
Vlag van Niger
Gebruik Nasionale vlag Nasionale vlag
Verhouding 6:7
Goedgekeur 23 November 1959
Ontwerp ’n Horisontale driekleur in oranje, wit en groen met ’n oranje skyf in die middel van die wit baan.

Die nasionale vlag van Niger is op 23 November 1959 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale driekleur met ewe wye bane in (van bo na onder) oranje, wit en groen met ’n oranje skyf in die middel van die wit (middelste) baan.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search