Vlag van Niue

Vlag van Niue
Vlag van Niue
Vlag van Niue
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag Burgerlike en staatsvlag
Verhouding 1:2
Goedgekeur 15 Oktober 1975[1]
Ontwerp ’n Enkele goue baan met die Union Jack in die skildhoek, daarin twee vyfpuntige goue sterre elk in die horisontale en vertikale aste en ’n groot vyfpuntige goue ster in ’n blou skyf in die middel van die Union Jack.

Die nasionale vlag van die Niue, amptelik deel van Nieu-Seeland, is op 15 Oktober 1975 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n enkele goue baan met die Union Jack in die skildhoek, daarin twee vyfpuntige goue sterre elk in die horisontale en vertikale aste en ’n groot vyfpuntige goue ster in ’n blou skyf in die middel van die Union Jack.

  1. "Niue" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2018. Besoek op 2 Julie 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search