Vlag van Rwanda

Vlag van Rwanda
Vlag van Rwanda
Vlag van Rwanda
Gebruik Nasionale vlag Nasionale vlag
Verhouding 2:3
Goedgekeur 25 Oktober 2001
Ontwerp ’n Horisonale driekleur in blou, geel en groen met ’n geel son in die regter boonste hoek.
Ontwerp deur Alphonse Kirimobenecyo

Die nasionale vlag van Rwanda is op 25 Oktober 2001 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale driekleur in (van bo na onder) blou, geel en groen (in verhouding 2:1:1) met ’n geel son in die regter boonste hoek van die blou baan.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search