Vlag van Siprus

Vlag van Siprus
Vlag van Siprus
Vlag van Siprus
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 16 Augustus 1960[1]
Ontwerp ’n Enkele wit baan met die buitelyn van Siprus in goud gesentreer en twee groen olyftakkies daaronder.
Ontwerp deur İsmet Güney

Die nasionale vlag van Siprus is op 16 Augustus 1960 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n enkele wit baan met die buitelyn van Siprus in goud op die baan gesentreer en twee groen olyftakkies onder die buitelyn.

  1. "Siprus" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 April 2019. Besoek op 28 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search