Vlag van Sri Lanka

Vlag van Sri Lanka
Vlag van Sri Lanka
Vlag van Sri Lanka
Bynaam Leeuvlag, Sinhavlag
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag en Burgerlike vaandel Burgerlike en staatsvlag en burgerlike vaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 22 Mei 1972
Ontwerp Op die wapperkant ’n donkerrooi reghoekige paneel met ’n geel fraiing waarop ’n geel leeu staande met ’n swaard in die regtervoorpoot en ’n geel pappelvyblaar in elke hoek is, en aan die vlagpaalkant twee vertikale bane in groen en oranje, saam met ’n geel fraiing.
Wisselvormvlag van Sri Lanka
Wisselvormvlag van Sri Lanka
Gebruik Burgerlike vaandel Burgerlike vaandel
Verhouding 1:2
Ontwerp Die Sri Lankaanse nasionale vlag in die skildhoek op ’n rooi vlag.
Wisselvormvlag van Sri Lanka
Wisselvormvlag van Sri Lanka
Gebruik Burgerlike vaandel Burgerlike vaandel
Verhouding 1:2
Ontwerp Die Sri Lankaanse nasionale vlag in die skildhoek op ’n blou vlag.
Wisselvormvlag van Sri Lanka
Wisselvormvlag van Sri Lanka
Bynaam Presidentskleure
Verhouding 1:2
Goedgekeur 1972
Ontwerp Die Sri Lankaanse nasionale vlag met die wapen van Sri Lanka op die vlagpaalkant.
Wisselvormvlag van Sri Lanka
Wisselvormvlag van Sri Lanka
Gebruik Vlootvaandel Vlootvaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 1972
Ontwerp Die Sri Lankaanse nasionale vlag in die skildhoek op ’n wit vlag.
Wisselvormvlag van Sri Lanka
Wisselvormvlag van Sri Lanka
Bynaam Lugmagvaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 2010
Ontwerp Die Sri Lankaanse nasionale vlag in die skildhoek op ’n hemelblou vlag met die rondeel op.

Die nasionale vlag van Sri Lanka (Singalees: ශ්‍රී ලංකාවේ ජාතික කොඩිය, Śrī Laṃkāvē jāthika kodiya; Tamil: இலங்கையின் தேசியக்கொடி, Ilankaiyin teciyakkoṭi) is op 22 Mei 1972 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon op die wapperkant ’n donkerrooi reghoekige paneel met ’n geel fraiing waarop ’n geel leeu staande met ’n swaard regop in die regtervoorpoot en ’n geel pappelvyblaar in elke hoek is, en aan die vlagpaalkant twee vertikale bane in groen (naaste aan die vlagpaal) en oranje, saam met ’n geel fraiing.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search