Vlag van St. Kitts en Nevis

Vlag van St. Kitts en Nevis
Vlag van St. Kitts en Nevis
Vlag van St. Kitts en Nevis
Gebruik Nasionale vlag en Burgerlike- en Staatsvaandel Nasionale vlag en burgerlike- en staatsvaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 19 September 1983
Ontwerp ’n Diagonale swart baan met geel fraaiings van die onderkant van die vlagpaalkant na bo aan die wapperkant met twee wit sterre in, die boonste driehoek groen en die onderste driehoek rooi.
Wisselvormvlag van St. Kitts en Nevis
Wisselvormvlag van St. Kitts en Nevis
Gebruik Vlootvaandel Vlootvaandel
Verhouding 1:2
Ontwerp ’n Rooi Sint Joriskruis met wit agtergrond en die nasionale vlag in die skildhoek.

Die nasionale vlag van St. Kitts en Nevis is op 19 September 1983 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n diagonale swart baan met geel fraaiings van die onderkant van die vlagpaalkant na bo aan die wapperkant met twee vyfpuntige wit sterre in. Die boonste driehoek is groen en die onderste driehoek is rooi.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search