Gebruik | Nasionale vlag en Burgerlike vaandel |
---|---|
Verhouding | 1:2 |
Goedgekeur | 22 Februarie 1979,[1] aangepas in 2002 |
Ontwerp | ’n Blou baan met ’n geel driehoek onder ’n swart byl met ’n wit fraiing. |
Ontwerp deur | Dunstan St. Omer |
Die nasionale vlag van St. Lucia is op 22 Februarie 1979 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou baan met ’n geel driehoek onder ’n swart byl met ’n wit fraiing.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search