Vlag van Suriname

Vlag van Suriname
Vlag van Suriname
Vlag van Suriname
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 25 November 1975[1]
Ontwerp Vyf horisontale bane in groen, wit, rooi, wit en groen met ’n geel vyfpuntige ster in die middel van die rooi baan.

Die nasionale vlag van Suriname is op 25 November 1975 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon vyf horisontale bane in groen, wit, rooi, wit en groen met ’n geel vyfpuntige ster in die middel van die rooi baan.

  1. "Suriname" (in Engels). Flags of the World. 2006. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 21 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search