Vlag van Tokelau

Vlag van Tokelau
Vlag van Tokelau
Vlag van Tokelau
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag Burgerlike en staatsvlag
Verhouding 1:2
Goedgekeur 7 September 2009[1]
Ontwerp ’n Enkele blou baan met ’n geel gestileerde kano onder seil en ’n Suiderkruismotief in vier vyfpuntige sterre aan die vlagpaalkant.

Die vlag van die Tokelau, amptelik deel van Nieu-Seeland, is op 7 September 2009 in gebruik geneem. Die vlag van Nieu-Seeland word amptelik op die eiland gebruik. Die vlag vertoon ’n enkele blou baan met ’n geel gestileerde kano onder seil en ’n Suiderkruismotief in vier vyfpuntige sterre aan die vlagpaalkant.

  1. "Tokelau" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 November 2019. Besoek op 2 Julie 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search