Vlag van Tonga

Vlag van Tonga
Vlag van Tonga
Vlag van Tonga
Gebruik Nasionale vlag en Burgerlike- en Staatsvaandel Nasionale vlag en burgerlike- en staatsvaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 4 November 1875[1]
Ontwerp ’n Enkele rooi baan met ’n wit skildhoek en ’n rooi kruismotief daarbinne.

Die nasionale vlag van Tonga is op 4 November 1875 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n enkele rooi baan met ’n wit skildhoek en ’n rooi kruismotief daarbinne.

  1. "Tonga" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 November 2000. Besoek op 15 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search