Vlag van Trinidad en Tobago

Vlag van Trinidad en Tobago
Vlag van Trinidad en Tobago
Vlag van Trinidad en Tobago
Gebruik Nasionale vlag Nasionale vlag
Verhouding 3:5
Goedgekeur 31 Augustus 1962
Ontwerp ’n Rooi vlag met ’n diagonale swart baan met wit fraaiings van die bokant van die vlagpaalkant tot die onderkant van die wapperkant.
Wisselvormvlag van Trinidad en Tobago
Wisselvormvlag van Trinidad en Tobago
Gebruik Vlootvaandel Vlootvaandel
Verhouding 1:2
Ontwerp ’n Rooi Sint Joriskruis met wit agtergrond en die nasionale vlag in die skildhoek.

Die nasionale vlag van Trinidad en Tobago is op 31 Augustus 1962 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n rooi vlag met ’n diagonale swart baan met wit fraaiings van die bokant van die vlagpaalkant na die onderkant van die wapperkant.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search