Vlag van Uganda

Vlag van Uganda
Vlag van Uganda
Vlag van Uganda
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 9 Oktober 1962
Ontwerp ’n Horisontale driekleur met twee bane in elk van swart, geel en rooi met ’n wit skyf met ’n mahem daarin.

Die nasionale vlag van Uganda is op 9 Oktober 1962 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ses horisontale afwisselende bane in (van bo na onder) swart, geel, rooi, swart, geel en rooi met ’n wit skyf in die middel van die vlag waarop ’n mahem pryk.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search