Vlag van die Comore-eilande

Vlag van die Comore-eilande
Vlag van die Comore-eilande
Vlag van die Comore-eilande
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 3:5
Goedgekeur 7 Januarie 2002
Ontwerp ’n Groen driehoek teen die vlagpaal met ’n halfmaan en vier sterre met vier bane in geel, wit, rooi en blou aan die wapperkant.

Die nasionale vlag van die Comore-eilande is op 7 Januarie 2002 amptelik in gebruik geneem. Die huidige vlag is in 2001 ontwerp. Die ontwerp vertoon ’n wit Turkse maan met vier vyfpuntige sterre binne ’n groen driehoek aan die vlagpaalkant van die vlag. Die vier bane aan die wapperkant is van bo na onder geel, wit, rooi en blou.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search