Vlag van die Cookeilande

Vlag van die Cookeilande
Vlag van die Cookeilande
Vlag van die Cookeilande
Gebruik Burgerlike- en staatsvlag en vaandel Burgerlike en staatsvlag en -vaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 4 Augustus 1979[1]
Ontwerp ’n Blou Britse vaandel met vyftien wit sterre in sirkelvorm op die wapperkant.

Die nasionale vlag van die Cookeilande, amptelik deel van Nieu-Seeland, is op 4 Augustus 1979 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met vyftien wit sterre in sirkelvorm op die wapperkant.

  1. (en) "Cookeilande". Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 15 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search