Vlag van die Dominikaanse Republiek

Vlag van die Dominikaanse Republiek
Vlag van die Dominikaanse Republiek
Vlag van die Dominikaanse Republiek
Gebruik Nasionale vlag en Staatsvaandel Nasionale vlag en staatsvaandel
Verhouding 5:8
Goedgekeur 6 November 1844[1]
Ontwerp ’n Wit Sint Joriskruis met twee blou en twee rooi reghoeke en die landswapen in die middel van die kruis.
Wisselvormvlag van die Dominikaanse Republiek
Wisselvormvlag van die Dominikaanse Republiek
Gebruik Burgerlike vaandel Burgerlike vaandel
Verhouding 2:3
Ontwerp ’n Wit Sint Joriskruis met twee blou en twee rooi reghoeke.
Wisselvormvlag van die Dominikaanse Republiek
Wisselvormvlag van die Dominikaanse Republiek
Gebruik Vlootvaandel Vlootvaandel
Verhouding 1:2
Ontwerp ’n Wit Sint Joriskruis met twee blou en twee rooi reghoeke en die landswapen in die middel van die kruis.

Die nasionale vlag van die Dominikaanse Republiek is op 6 November 1844 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n wit Sint Joriskruis met ’n blou reghoek bo aan die vlagpaalkant en onder aan die wapperkant en ’n rooi reghoek onder aan die vlagpaalkant en bo aan die wapperkant; die landswapen verskyn in die middel van die kruis.

  1. "Dominikaanse Republiek" (html) (in Engels). fotw.net. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 Oktober 2000. Besoek op 22 Mei 2019.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search