Vlag van die Pitcairneilande

Vlag van die Pitcairneilande
Vlag van die Pitcairneilande
Vlag van die Pitcairneilande
Gebruik Burgerlike- en Staatsvlag en vaandel Burgerlike en staatsvlag en staatsvaandel
Verhouding 1:2
Goedgekeur 2 April 1984[1]
Ontwerp 'n Blou Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant.

Die vlag van die Pitcairneilande, ’n Britse oorsese gebied is op 2 April 1984 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met die wapen van die eiland op die wapperkant.

  1. "Pitcairn" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Januarie 2018. Besoek op 3 Julie 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search