Gebruik | Nasionale vlag en vaandel |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Goedgekeur | 1983[1] |
Ontwerp | ’n Rooi sekelmaan en ster effens regs van die middel met ’n rooi baan daarbo en daaronder op ’n wit veld. |
Die vlag van die Turkse Republiek van Noord-Siprus (TRNS) is in 1983 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n rooi sekelmaan en ster effens regs van die middel met ’n rooi baan daarbo en daaronder op ’n wit veld.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search