Vlag van die Turkse Republiek van Noord-Siprus

Vlag van Noord-Siprus
Vlag van Noord-Siprus
Vlag van Noord-Siprus
Gebruik Nasionale vlag en vaandel Nasionale vlag en vaandel
Verhouding 2:3
Goedgekeur 1983[1]
Ontwerp ’n Rooi sekelmaan en ster effens regs van die middel met ’n rooi baan daarbo en daaronder op ’n wit veld.

Die vlag van die Turkse Republiek van Noord-Siprus (TRNS) is in 1983 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n rooi sekelmaan en ster effens regs van die middel met ’n rooi baan daarbo en daaronder op ’n wit veld.

  1. "Siprus" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2019. Besoek op 6 Januarie 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search