Voedselweb

'n Voedselweb word gevorm wanneer 'n groot en dikwels saamgestelde en ingewikkelde aantal voedselkettings ineengestrengel raak. Geïsoleerde voedselkettings kom nooit in die natuur voor nie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search