'n Voertuig (Engels: vehicle) is 'n toestel wat gebruik word om mense of goedere te vervoer. Voertuie word spesiaal vervaardig, soos fietse, motorvoertuie, motorfietse, treine, skepe, bote en vliegtuie.[1]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search