Vos (sterrebeeld)

Vos
Latynse naam Vulpecula
Genitief Vulpeculae
Afkorting Vul
Waarnemingsdata (Epog J2000)
Regte klimming 20h
Deklinasie 25º
Grootte 268 vk. grade (55ste)
Kwadrant NQ4
Besonderhede
Hoofsterre 5, 20
Helderste ster Anser (Alpha Vulpeculae)
Naaste ster Ross 165
Sterre helderder as 3 m 0
Sterre met planete 4
Messier-voorwerpe 1
Bayer-/Flamsteed-sterre 33
Aangrensende sterrebeelde
Swaan, Lier, Hercules, Pyl, Dolfyn, Vlieënde Perd
Portaal  Portaalicoon   Sterrekunde

Die Vos of Vossie (Latyn: Vulpecula) is ’n dowwe sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is in die laat 17de eeu deur die sterrekundige Johannes Hevelius geskep.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search