Vredenburg

Vredenburg
'n Uitsig vanaf Vredenburg op die sneeubedekte berge van die Swartland in Julie 2008.
'n Uitsig vanaf Vredenburg op die sneeubedekte berge van die Swartland in Julie 2008.
Vredenburg is in Wes-Kaap
Vredenburg
Vredenburg
 Vredenburg se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 32°54′23″S 17°59′45″O / 32.90639°S 17.99583°O / -32.90639; 17.99583
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikWeskus
MunisipaliteitSaldanhabaai
Stigting1875
Oppervlak
 • Totaal13,75 km2 (5,31 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal38 382
 • Digtheid2 791/km2 (7 230/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense13.8%
 • Indiërs/Asiërs0.6%
 • Bruin mense55.7%
 • Swart mense28.7%
 • Ander4.8%
Taal (2011)
 • Afrikaans 68.7%
 • Xhosa 19.3%
 • Engels 5.0%
 • Sotho 2.3%
 • Ander 4.8%
Poskode (strate)
7380
Poskode (posbusse)
7380
Skakelkode022
Webwerfhttp://www.saldanhabay.co.za
Die NG gemeente Vredenburg het in 1904 afgestig van die NG gemeente Hopefield. Die kerkgebou is ontwerp deur Folkert Wilko Hesse.

Vredenburg is die grootste dorp en hoofsentrum van die Saldanhabaai munisipaliteit aan die Kaapse Weskus, sowat 150 km per pad noord van Kaapstad. Die dorp is sentraal geleë ten opsigte van alle dorpe in die munisipale gebied: Saldanha is 12 km suid daarvandaan, Paternoster 15 km wes, Langebaan 25 km suidoos, Hopefield 37 km oos en St. Helenabaai 20 km noordwes. Dit is dan ook die hoofkwartier van die munisipaliteit wat sedert die dekade na 1970 as Vredenburg-Saldanha bekend gestaan het, tot 2000 as die Weskusskiereiland-oorgangsraad en toe munisipaliteit Saldanhabaai.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Vredenburg". Sensus 2011.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search