Vroegste bekende lewensvorme

Bewyse van moontlik die ouste lewensvorme op aarde is ontdek in neerslae van hidrotermiese splete.[1][2]

Die vroegste bekende lewensvorme op aarde is veronderstelde gefossileerde mikroörganismes wat in neerslae van hidrotermiese splete ontdek is.[1] Die vroegste tyd waarop lewensvorme op aarde kon verskyn het, is minstens 3,77 miljard jaar gelede, moontlik so vroeg as 4,28 miljard[1] of selfs 4,5 miljard jaar gelede[3][4] – nie lank nadat oseane ontstaan het of die aarde 4,54 miljard jaar gelede gevorm het nie.[1][2][5] Die vroegste "direkte" bewyse van lewe op aarde is die fossiele van mikroörganismes wat in 3,465 miljoen jaar oue Australiese rotse aangetref word.[6][7]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 Dodd, Matthew S. (2 Maart 2017). "Evidence for early life in Earth's oldest hydrothermal vent precipitates" (PDF). Nature. 543 (7643): 60–64. Bibcode:2017Natur.543...60D. doi:10.1038/nature21377. PMID 28252057.
  2. 2,0 2,1 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named NYT-20170301
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named PHY-20180820
  4. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named NAT-20180820
  5. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named BBC-20170301
  6. Tyrell, Kelly April (18 Desember 2017). "Oldest fossils ever found show life on Earth began before 3.5 billion years ago". University of Wisconsin–Madison. Besoek op 18 Desember 2017.
  7. Schopf, J. William; Kitajima, Kouki; Spicuzza, Michael J.; Kudryavtsev, Anatolly B.; Valley, John W. (2017). "SIMS analyses of the oldest known assemblage of microfossils document their taxon-correlated carbon isotope compositions". PNAS. 115 (1): 53–58. Bibcode:2018PNAS..115...53S. doi:10.1073/pnas.1718063115. PMC 5776830. PMID 29255053.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search