Vrou

Afbeelding van 'n vrou op die Pioneerverkenningstuigplaket wat die buitenste ruimte ingestuur is
'n Vrou met haar kind in Afganistan

'n Vrou is 'n volwasse vroulike mens, in teenstelling met 'n volwasse man. Die uitdrukking vrou (meervoud: vroue of vrouens) word gebruik wanneer na biologiese geslagsverskille, kulturele rolverskille, of albei, verwys word.

'n Meisie is 'n vroulike menslike kind, in teenstelling met 'n manlike kind wat 'n seun genoem word. Die uitdrukking meisie word soortgelyk as vrou in die vorige paragraaf gebruik. Wanneer 'n meisie volwasse word, staan sy bekend as 'n vrou, behalwe in die geval van sekere streekstaalgebruik.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search